My Blog List

Wednesday 2 October 2013

My blogging ervaring

Ek wil nie eers daaroor gesels nie.

Ek moet sê, ek was opgewonde toe die doesent vir ons verduidelik dat ons 'n blog moes skep. Ek het op televisie gesien dat celebrities blog en ek het altyd gewonder hoe dit was en wat dit was.

Tot hierdie oomblik wat ek gedwing was om 'n profile op te laai. Dit was die swaarste ervaring om die blog profile oop te maak. Die skepping van die hele blo was darem 'n gedoente. Van 'n tema tot 'n foto en 'n kring. Die oomblik toe die blog geskep was, was ek al op daarvan.

Ek moet erken dat dit pret was om anders se stories te lees, en komentaar te lewer. Sommige skryfstukke was maklik en ander het my 'n klipkop laat voel. Ek is net bly dat dit verby is.

Dit was lekker om te skryf oor iets wat belangrik is vir my en om ander se kinder stories en kook stories te lees en te lag.

1 comment:

  1. Dankie vir jou eerlikheid. Al het jy net een ding geleer, is ek tevrede. Sterkte vir die laaste stukkie van die jaar!

    ReplyDelete