My Blog List

Wednesday, 4 September 2013

Verskriklike modes.

Vandag se mense is baie oor nuwe modes. Dit is nie net vrouens nie, maar ook mans. Die meeste modes wat jy kry is vir maer mense.

Jy kry sêkere vroumense wat nie weet hulle is vet nie. So in hulle gedagtes kan hulle enige klêre dra en goed daarin lyk. Wel, dus nie waar nie, sommige vrouens lyk belaglik in modes wat hulle nie pas nie. Hoe laat jy vrouens soos daai verstaan dat enige iets nie enige lyf pas nie?, want in ''haar'' verstand lyk sy goed. Kan dit wees dat sy goed oor haar liggaam voel en nie 'n stuk omgee wat ander dink nie of het sy net nie n styl van mode nie? Hierdie kort rokkies wat ek toppies noem gaan beslis nie saam 'n ''tights'' vir vol figuur vrouens nie. Dit wil nie sê jy hoef outyds aan te trek om goed te lyk nie. Daar is nou sulke pragtige klêre vir voller figure, modieus en stylvol.

Tot volgende keer...

2 comments:

  1. Enkele opmerkings:

    1. is baie oor nuwe modes - is baie erg oor nuwe modes.
    2. sêkere - sonder die ê
    3. klêre - sonder die ê
    4. dus nie waar nei - dis nie waar nie
    5. vrouens soos daai - sulke vrouens
    6. nie 'n stuk omgee - nie 'n flenter omgee
    7. 'n met ' (net 'n n is nie reg nie)

    ReplyDelete
  2. Ek stem een honderd persent saam! Ek is nie 'n bewonderaar van die 'tights' met toppies nie.

    ReplyDelete